Re: Looking for ancestors of Gabriel Johannes Le Roux
-
In reply to:
Looking for ancestors of Gabriel Johannes Le Roux
Madeleine Le Roux 6/10/09
Hi!
Ek is Altia le Roux.My oupa grootjie is Johannes Hendrik Josephus le Roux wat van die sesde generasie van Gabriel le Roux is.Ek het in Oudtshoorn groot geword op eersgenoemde se plaas.Deur die volgende link het ek agtergekom dat ons familie is. http://www.oudtshoorninfo.com/culture.php?id=1&category=21http://www.oudtshoorninfo.com/culture.php?id=1&category=21
My ouma kan u baie help met inligting oor die Le Roux's.
Ek sal graag van u wil hoor!
Vriendelike groete