Van Deventer/van de Venter in Suid Afrik
Die van Deventer familiebond samel tans inligting in van van Deventer/van de Venters en nasate vir `n nuwe uitgawe van die familiekroniek wat Sept/Okt 2001 gaan verskyn.Kontak my asb vir navrae of inligting.
Louw van Deventer.