Re: Venter family in South Africa
-
In reply to:
Re: Venter family in South Africa
11/04/00
Elbie
Dankie vir jou dankie!Aangesien die Gereformeerde Kerk eers in 1859 gestig is is dit die datum wanneer hulle inligting sal begin.Jy kan die Argivaris(mev Botha)by tel.no. (018) 299-2816 skakel vir verdere inligting.Hoop jy kom reg.
Groete
Louw