Clarens saamkuier in die Vrystaat 28.2.2003 tot 2.3.2003
Bredenkamp en Bredekamp Familiebond
O.V.S NAWEEK 28 FEBRUARIE – 2 MAART 2003
SUNNYSIE GUEST FARM
10 KM BUITE CLARENS OP DIE GOLDEN GATE PAD.
TEL.058-2561-1099
ME.ANNE BOLAND
CLARENS INLIGTINGSBURO - 058-256-1542
PROGRAM
VRYDAG 28 FEBRUARIE 2003-02-02
Laatmiddag en aand.
Informele ontmoeting en saamkuier op die plaas BERLIN ongeveer 2km van Sunnyside Guest Farm.
Die Bond komitee oornag hier en daar sal vuur wees vir ‘n bring en braai.
Lys van gastehuise in die omgewing vir ‘n verskeidenheid van verblyf opsies is op aanvraag verkrygbaar by Marthie Bredenkamp 012-543-0860 of [email protected]. Elkeen op homself aangewese om sy eie reëlings te tref.
SATERDAG 1 MAART 2003
9h00 VIR 10h00Kom byeen by Sunnyside Guest Farm
11h00Tee, koffie, broodjies, beskuit
16h00Volle middagete, 3 vleise, slaaie,
souse, tuisgebakte brood, ens teen 35.00
per persoon. Daar is nie ‘n
dranklisensie nie. Bring eie bier, wyn
ens asseblief saam.
R.S.V.P asseblief sodat die ete reëlings
getref kan word. Ete gelde moet in die
Bond rekening in betaal word en aan
Marthie gefaks ofge E-pos word
die 5 Februarie 2003.
Bredenkamp Familiebond, ABSA Bank, Tak
Sunnyside Aktiewe Spaarplan,
RekeningNr:90-7187-3122na die
15 Februarie 2003 tref self reëlings vir
die ete met Sunnyside Guest farm.
TEL: 058-2561-1099
18h00 – laatnagSaamkuier om die vuur.
SONDAG 2 MAART 2003
9H00Bywoning as familie van die Erediens in
die N.G Gemeente Clarens.
AMPTELIKE PROGRAM SATURDAG 1.3.2003 BONDSKOMITEE EN BELANGSTELLENDES.
10H00 – 11H00Inskrywings/Registrasies, dokumente en
inligting bespreek en uitruil.
11h00 – 16h00Familiebond byeenkoms.
AGENDAAgtergrond inligting – Uitstalling – welkom om
u eie items saam tebring en met ons te deel.
Doelwitte - Spesifieke detail van navorsing.
Oop bespreking
Staaltjies van ouer garde.