Re: Swiss roots
-
In reply to:
Swiss roots
2/01/02
Jan OBERHOLSTER
Sex:M
Event(s):
Birth:Abt. 1681
Cape Town, Cape Colony, South Africa
Parents:
Relatives:
George HOLLINGS
**The following website could be of interest to you:
http://www.e-family.co.za/families/schimper/schimper.htmhttp://www.e-family.co.za/families/schimper/schimper.htm
Johann OBERHOLSTER (OBHOLSTER), hy het by die Kaap aangekom as 'n soldaat in 1696. Hy word later 'n burgher en was 'n slagter. Hy trou 5 Julie 1706 met Helena DU TOIT, sy was die dogter van Guillaume du Toit en Sara Cochet. Hy trou die tweede keer op 14 Januarie 1714 met Judith DU PLESSIS, sy was die weduwee van Ary van Eeden.
KINDERS:
Guilliam
Johannes
Johanna Barbara
Oberholster het 'n buite egtelike kind gehad met Agnitie COLYN (Haar moeder Maria was die dogter van die vorige slawe paar Evert en Anna van Guineë.) Jacob Pleunis se vrou het met Agnieta gepraat en gesê in Aug 1707 "Dit is mos Overholster se kinders. Jy kan gerus maar erken, want hulle is immers in Overholster se huis gebore", Pleunis sê toe ook vir haar "Jy kan dit maar sê dat hy die vader is, want ek het ook 'n kind by 'n swartvrou wat ek nog wil vrykoop". Agnitie Colyn was gedoop 5 Maart 1684, sy trou 21 Augustus 1707 Jan Janse van der Heyden. Weens hierdie geval het dominee le Boucq Jan Oberholster uit sy amp as diaken onthef omdat hy met Agnitie saamgeleef het en met haar kinders gehad het.
Oberholster het heel moontlik 'n ander buite egtelik kind gehad met die naam van Barbara Oberholster, sy het met Paulus Hartog getrou op 30 November 1727 (sien ook wat Spoelstra Vol I p 81 te sê het)
Bronne:
J Hoge Personalia of the Germans at the Cape
JL Hattingh "Beleid en Praktyk: Die Doop van Slawekinders en die sluit van Gemengde Verhoudings aan die Kaap voor 1720" Kronos vol 5, 1982
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
**Andre van Rensburg has a webpage called van Rensburg Genealogy which could be useful to you.In addition, have a look at Botha Genealogy.
Regrettably I have been unable to find anything about the Swiss parentage of Jan (Johann) Oberholzer/Oberholster.Try dif. spellings at Swiss forums to see if you can unearth anything.
Good luck.