Re: Kellermans from South-Africa
-
In reply to:
Re: Kellermans from South-Africa
8/20/00
Ek's op die oomblik in Skotland op 'n working holiday, ek kom eers aan die einde van die jaar terug, betyds vir universiteit vlg. jaar.Ek sal dit baie waardeer as jy vir my meer inligting kan stuur.Want ek vind dit 'snaaks' dat iemand my ken, dieselfde naam as my broer het, en ook belangstel in waar die Kellerman's van kom.
Vele danke
Nicol
More Replies:
-
Re: Kellermans from South-Africa
8/22/00
-
Re: Kellermans from South-Africa
12/28/00
-
Re: Kellermans from South-Africa